Soma is 'n dorp en distrik in die Manisa-provinsie in westelike Turkye. Volgens die 2009-sensus het die distrik ongeveer 100 duisend inwoners, waarvan 75 000 in die dorp self woon. Soma is veral bekend vir die Soma-mynramp in Mei 2014, waartydens ongeveer 280 mynwerkers gesterf het.Beeld.com/nuus "Turkse mynramp: Staking dreig"

Sien ook Zonguldak-mynramp

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Turkye