Al Jama-ah is 'n politieke party in Suid-Afrika. Die party is in 2007 gestig en hulle hoofkantoor is in Pinelands in Kaapstad. Hulle neem vir die eerste keer in 2009 aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing deel. Hulle het ook die jaar aan die provinsiale verkiesings in Wes-Kaap en KwaZulu-Natal deelgeneem.

Die party het ten doel om Moslem-belange te ondersteun en Sharia-wette te handhaaf.

Verkiesingsresultate Verkiesing Stemme % Setels 2024 39 067 0.24 2 2019 31 468 0.18 1 2014 25 976 0.14 0 2009 25 947 0.15 0

Munisipale verkiesings Verkiesing Stemme % 2021 61 189 0,20% 2016 36 891 0,10% 2011 13 227 0,04%

Sien ook Lys van politieke partye in Suid-Afrika

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Islam in Suid-Afrika Kategorie:Politieke organisasies in Suid-Afrika