Die Slag van Tweebosch het op 7 Maart 1902 plaasgevind tydens die Tweede Vryheidsoorlog by Tweebosch. Tweebosch is 'n plaas waar die Klein-Hartsrivier in die Hartsrivier invloei. Hier het 'n Boeremag, onder bevel van generaal Koos de la Rey, 'n oorwinning oor 'n Britsemag, onder bevel van generaal Paul Methuen, behaal.
Sien ook Skermutselinge van die Tweede Vryheidsoorlog
Bron The War Reporter. J.E.H. Grobler. Jonathan Ball Publishers. 2004.
Tweebosch