Lily Rose Beatrice Cooper (née Allen, gebore 2 Mei 1985) is 'n Engelse sangeres en liedjieskryfster. Sy is beter bekend as Lily Allen. Sy is in 2011 met Sam Cooper getroud, maar is in 2018 weer geskei.
Ateljeealbums Alright, Still (2006) It's Not Me, It's You (2009) Sheezus (2014) No Shame (2018)
Kategorie:Engelse sangers Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu