Mickey Rooney (23 September, 1920 – 6 April, 2014), gebore in New York, was 'n Amerikaanse akteur en verhoogkunstenaar. Sy regte naam was Joe Yule Junior. Hy het in meer as 200 rolprente opgetree en verskeie toekennings ingepalm, onder andere 'n Oscar, 'n Golden Globe en 'n Emmy-toekenning. Hy is op 6 April 2014 op 93-jarige ouderdom oorlede.
Filmografie Rooney het in talle rolprente gespeel, om enkeles te noem:
Babes in Arms, 1939 The Human Comedy, 1943 The Bold and the Brave, 1956 Breakfast at Tiffany's, 1961 The Black Stallion, 1980 Sugar Babies, 1980 Bill, 1981 The Fox and the Hound Bill: On His Own, 1983 The Adventures of the Black Stallion, 1991
Eksterne skakels Amptelike webtuiste
Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse sangers