duimnael|regs|Een hektaar (rooi) word teenoor 'n vierkante kilometer (blou en rooi) aangedui. Vierkante kilometer (simbool vk km of km²) is 'n SI-eenheid vir oppervlak. Dit is 'n afgeleide SI-eenheid, en is gelyk aan:
die oppervlakte van 'n vierkant met sye wat elk een kilometer lank is 1 000 000 m² 100 hektaar 0,386 102 vierkante myl (landmyl) 247,105381 akker
Kategorie:Eenhede van oppervlak Kategorie:Meeteenhede