Amphicoelias (van die Griekse αμφι amphi, "aan albei kante", en κοιλος koilos, "hol", "konkaaf") is ’n genus plantvretende souropode-dinosourusse wat. Omdat dié been weggeraak het nadat dit in die 1870's bestudeer en beskryf is, is tekeninge en notas die enigste bewyse. Die fossiel is in die Morrison-formasie in Wes-VSA gevind.Foster, J. (2007). "Appendix." Jurassic West: The Dinosaurs of the Morrison Formation and Their World. Indiana University Press. pp. 327–329.

Die tipe-spesie van Amphicoelias, A. altus, het in 1877 sy naam gekry van die paleontoloog Edward Drinker Cope. Dit was gebaseer op ’n onvolledige skelet.Cope, E.D. (1878a). "On the Vertebrata of the Dakota Epoch of Colorado." Proceedings of the American Philosophical Society, 17: 233–247.

Verwysings

Kategorie:Sauropodomorpha