Johannes "Joe" Modise (1929–2001) was 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy was een van die stigterslede van Umkhonto we Sizwe, die ANC se militêre vleuel. Van 1994 tot 1999 het hy as Suid-Afrika se eerste swart Minister van Verdediging gedien.
Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Sterftes in 2001 Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Suid-Afrikaanse ministers van verdediging