Die treurbruidsbos (Pavetta lanceolata) is 'n struik of klein boom wat voorkom vanaf Knysna tot in die Lebomboberge. Dit is ook inheems in Eswatini en Mosambiek. Die boom groei in sandgrond en die blare is ellipties, buigbaar, donkergroen aan die bokant en dofgroen aan die onderkant. Daar is knoppies en holtes op die blare.

Die boom se FSA-nommer is 718.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Eksterne skakels

Kategorie:Pavetta Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika