Hematologie is die bestudering van bloedkomponente: Wit bloedselle, Rooi bloedselle en plaatjies. Mediese laboratoriums spesialiseer in die sellulêre abnormaliteite sowel as die navorsing van verwante studierigtings.

Patologies word daar onderskei: Wit sel-abnormaliteite - Leukemie (Chronies en Akuut), Rooi sel-abnormaliteite (Geneties - Talassemia, Sekelsel anemie, ens) Plaatjie abnormaliteite - Stollingsdefekte (plasma proteïene bv. Faktor VIII en IX is die belangrikste)

Kategorie:Gespesialiseerde geneeskunde