Die Kalahariwildemispel (Vangueria cyanescens) is 'n klein, swak boompie wat voorkom van die suide van KwaZulu-Natal tot in Mpumalanga en Limpopo, en weswaarts deur die Kaprivistrook tot in Kaokoland. Dit is inheems in Angola, Botswana, die Kaprivistrook in Namibië en Zambië.
Dit groei in sandgrond in bosveld. Die boom se blare is dun, leeragtig en meestal haarloos. Die boom se FSA-nommer is 702.3.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online
Eksterne skakel Wêreldkontrolelys van Rubiaceae
Kategorie:Bome van Afrika cyanescens Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zambië