St. James’ Park is ’n stadion in Newcastle upon Tyne in Engeland. Dit is die tuisveld van Newcastle United FC wat in die Premier League speel. Die stadion het sitplek vir 52 405 mense.
St. James’ Park is sedert 1892 die tuisveld van Newcastle United en word sedert 1880 vir sokkerwedstryde aangewend. Newcastle United official site Stadium Information page Regdeur die geskiedenis van die stadion het die opgradering en uitbreiding daarvan konflik veroorsaak tussen plaaslike inwoners en die stadsraad. Newcastle United amptelike webblad St. James’ Park Storie, deel 1 Dit het in die laat 1960’s gelei tot twee voorstelle om die stadion te skuif Newcastle United amptelike webblad St. James’ Park Storie, deel 2 toonarama.co.uk 1970–17-seisoen, ‘Stadia’ en ’n kontroversiële voorstel in 1995 om dit na die nabygeleë Leazes Park te verskuif. Die weiering om te skuif het gelei tot die kenmerkende onewewigtige voorkoms van die huidige stadion se asimmetriese paviljoene. worldstadia.com St. James’ Park-oorsig Lugfoto van die stadion en algemene inligting.
Buiten klubsokker is St. James’ Park ook al gebruik vir internasionale sokker as deel van die Olimpiese Somerspele 20122012 Amptelike webblad Sokkerstadions, URL besoek op 15 April 2008 en internasionale rugby as deel van die Rugbywêreldbeker 2015. Tesame met professionele sokker het die stadion ook gasheer gespeel vir liefdadigheidsgebeure en konserte en was dit ook die stel vir realiteitstelevisie en rolprente.
Fotogalery
Wedstryde Sokker DatumSpan 1TellingSpan 2Rondte 18 Maart 1901 6–0 British Home Championship 6 April 1907 1–1 British Home Championship 15 November 1933 1–2 British Home Championship 9 November 1938 4–0 Vriendelik 10 Junie 1996 0–1 Europese Sokkerkampioenskap 1996 13 Junie 1996 1–0 Europese Sokkerkampioenskap 1996 18 Junie 1996 3–1 Europese Sokkerkampioenskap 1996 5 September 2001 2–0 FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002-kwalifisering 18 Augustus 2004 3–0 Vriendelik 30 Maart 2005 2–0 FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006-kwalifisering 26 Julie 2012 0–0 Olimpiese Somerspele 2012 26 Julie 2012 1–1 Olimpiese Somerspele 2012 29 Julie 2012 1–0 Olimpiese Somerspele 2012 29 Julie 2012 0–1 Olimpiese Somerspele 2012 1 Augustus 2012 3–0 Olimpiese Somerspele 2012 4 Augustus 2012 3–2 Olimpiese Somerspele 2012
Rugbywêreldbeker 2015 Hoofartikel: Rugbywêreldbeker 2015. DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers 3 Oktober 2015 16:45 34–16 Groep B 50 900 9 Oktober 2015 20:00 47–9 Groep C 50 985 10 Oktober 2015 14:30 33–36 Groep B 51 982
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Rugbystadions in Engeland Kategorie:Rugbywêreldbekerstadions Kategorie:Sokkerstadions in Engeland