Die zoeloelukwart (Oxyanthus latifolius) is 'n klein tot middelgroot boom wat in sanderige woude voorkom, vanaf die noorde van KwaZulu-Natal tot by Beira in Mosambiek. Die boom het lang, buisvormige blomme en asimmetriese, donkergroen blare. Die boom se FSA-nommer is 696.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Oxyanthus Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika