Die Zoeloemelkbessie (Manilkara concolor) is 'n klein boom wat voorkom vanaf Port St. Johns tot by Beira in Mosambiek asook in Eswatini. Dit groei gewoonlik in laagliggende woude. Die boom se vrugte is rond en gelerig. Die blaarpunte is gerond. Die boom se FSA-nommer is 586.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll. 2013. REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Eksterne skakels
Kategorie:Bome van Afrika concolor Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika