duimnael|regs|300px|Die NG kerk Meyertonpark. duimnael|regs|230px|Vooraansig van die kerkgebou.

Die NG gemeente Meyertonpark is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Wes-Transvaal).

Die gemeente is gestig in 1977. Die kerkgebou is geleë in Genl. Prinsloostraat, Meyerton. In 2013 was die leraar ds. J.C.K. du Plooy. Daar was in daardie jaar 135 doop- en 689 belydende lidmate.

Bronne Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.

Kategorie:Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika