duimnael|regs|230px|Die NG kerk Middelvlei.

Die NG gemeente Middelvlei is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Sinode van Wes-Transvaal).

Die gemeente is gestig in 1952. Die kerkgebou is geleë by Hoofweg 140, Kocksvlei. In 2013 was die leraar ds. S.E. van Wyk. Daar was in daardie jaar 91 doop- en 420 belydende lidmate.

Bronne Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.

Kategorie:Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika