duimnael|240px|regs|Die huidige kerkgebou van die NG gemeente Krugersdorp-Oos.
Die NG gemeente Krugersdorp-Oos is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Wes-Transvaal).
Die gemeente is in 1969 gestig. Die kerkgebou is geleë by Lismorestraat 20, Kenmare, Krugersdorp. Die gemeente het 3 leraars, di. Anton Ferreira, Marcus Marinus en Fralene van Zyl.
Bronne Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.
Eksterne skakels Die gemeente se kerkgebou soos te sien op Google Maps.
Kategorie:Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika