duimnael|regs|160px|Ds. G.W. Koornhof, leraar van 1924 tot 1929.

Die NG gemeente Leeudoringstad is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Wes-Transvaal).

Die gemeente is gestig in 1922. Die kerkgebou is geleë in Voortrekkerstraat, Leeudoringstad. In 2014 was die leraar ds. D. Gerner. Daar was in daardie jaar 85 doop- en 410 belydende lidmate.

Enkele leraars Philippus Arnoldus Griesel, 1961 - 1965 Jacobus Petrus Johannes Botes, 1975 – 1979

Bronne Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.

Kategorie:Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika