Die NG gemeente Kliprivier is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Wes-Transvaal).

Die gemeente is gestig in 1984. Die kerkgebou is geleë op Hoewe 9, Croftweg, Garthdale. Dr. C.T. Kleynhans is op 1 Oktober 2014 in die gemeente bevestig.Amptelike Nuus , Kerkbode, 17 Oktober 2014 Daar was in daardie jaar 42 doop- en 195 belydende lidmate.

Bronne Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC – 'n divisie van Bybel-Media.

Verwysings

Kategorie:Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika