Die witstippelbospendoring (Gymnosporia nemorosa) is 'n boom wat voorkom in woude en woudrande vanaf Knysna, deur KwaZulu-Natal tot in Eswatini. Hierdie boom se pendorings is dunner as ander pendorings s'n.

Die boom se FSA-nommer is 399.3.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the Worls Online

Kategorie:Gymnosporia Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika