Die valssybas (Robsonodendron eucleiforme) is 'n klein boom wat in kuswoud voorkom vanaf Kaapstad tot by die Lebomboberge asook Eswatini.

Die boom se FSA-nommer is 413.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online

eucleiforme Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika