Die Klipkershout (Maytenus oleoides) is 'n klein boom wat voorkom in dagsome in die fynbosstreek van die Wes-Kaap. By die ou bome is die bas kurkagtig. Die blare is ellipties, dik en leeragtig. Die blare het soms 'n blouerige blos terwyl die blaarstele en jong takkies pienkerig is.
Die boom se FSA-nommer is 400.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ Die spesie staan ook bekend as die 'brilbos, klipkersbos, lepelbos en lepelhout.
Sinonieme
Cassine oleifolia Pers. Cassine oleoides Lam. Celastrus laurinus Thunb. Celastrus oleifolius Pers. Celastrus oleoides Lam. Elaeodendron angustifolium C.Presl Elaeodendron laurinum (Thunb.) C.Presl Elaeodendron obtusum (Lam.) C.Presl Gymnosporia angustifolia (C.Presl) Bolus & Wolley-Dod Gymnosporia laurina (Thunb.) Szyszyl. Gymnosporia monococca E.Y.Davison Maytenus angustifolia (C.Presl) Loes. Maytenus monococca (E.Y.Davison) Loes. Scytophyllum angustifolium (C.Presl) Sond. Scytophyllum laurinum (Thunb.) Eckl. & Zeyh. Scytophyllum obtusum Eckl. & Zeyh. Scytophyllum oleoides (Lam.) Eckl. & Zeyh. Embelia oleoides (Lam.) Druce
Fotogalery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys Watter Boom is dit?'' Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Eksterne skakels
oleoides Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika