The Showgrounds is 'n sokkerstadion in Newry, Noord-Ierland. Dit is die tuisstadion van Newry City AFC. Die stadion kan 7 949 toeskouers akkommodeer, maar word volgens die land se wet op gesondheid en veiligheid tot 2 275 beperk.http://newrytimes.com/2012/12/06/casey-backs-newry-city-return/
Verwysings
Kategorie:Geboue en strukture in Noord-Ierland Kategorie:Sokkerstadions in die Verenigde Koninkryk