duimnael|300px|Lewe is alomteenwoordig op Aarde, maar bestaan dit elders?
Die beginsel van middelmatigheid (in Engels, Mediocrity principle) is baie soortgelyk aan die Koperniese beginsel. Die stel voor dat - omdat lewe op Aarde bestaan - dit tipies op aardagtige planete regdeur die heelal moet bestaan.
Kategorie:Wetenskap Kategorie:Aarde Kategorie:Wetenskapsfilosofie