Die stompblaartaaibos (Searsia rehmanniana) ( Blunt-leaved currant ) is 'n klein boom wat in ruigtes en grasveld in hoë reënvalstreke aard en voorkom vanaf Kaapstad noordwaarts tot in die noordelike Lebomboberge asook Eswatini en Mosambiek.

Die boom se FSA-nommer is 393.4.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Subspesies Die spesie het twee subspesies: Searsia rehmanniana var. glabrata (Sond.) Moffett Searsia rehmanniana var. rehmanniana

Fotogalery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Eksterne skakels

rehmanniana Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika