Die Lebombonaboom (Euphorbia confinalis) is 'n middelgroot tot groot boom met enkel stamme en geronde krone.

Verspreiding In Suid-Afrika is die spesie inheems in Limpopo en Mpumalanga. Die spesie is beperk tot die Lebomboberge en sy uitlopers, asook riwwe in die Punda Maria/Pafurigebied van die Krugerwildtuin.Hulle groei dikwels op steil rotskoppies en kranse. Die plant is ook inheems in Mosambiek en Zimbabwe.

Subspesies Die plant het twee subspesies: Euphorbia confinalis subsp. confinalis Euphorbia confinalis subsp. rhodesiaca L.C.Leach

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online

confinalis Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe