Kirkiaceae is die witsering-familie wat hoort tot die orde Sapindales. Daar is 6 spesies wat wêreldwyd tot die familie hoort en drie daarvan kom in Suider-Afrika voor en al drie is bome. Al die bome in die familie is bladwisselend.
Spesies Van die Suid-Afrikaanse spesies is: Bergsering (Kirkia wilmsii) Witsering (Kirkia acuminata)
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bron Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013
Verwysings
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Plantfamilies Kategorie:Kirkiaceae