Die gladdekola (Cola natalensis) is 'n boom wat goed in Eswatini en Suid-Afrika versprei is. Die boom het smal, langwerpige blare met twee swelsels op die blaarsteel.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika