Die Afrikasterkastaiing (Sterculia africana) is 'n klein, meerstammige boom wat in warm streke, dikwels aan die rand van mopaniebosveld, voorkom. Die boom kom veral in die noorde van Namibië en ook langs die Zambezivallei voor. Die blare is enkelvoudig in bondels naby die punte van die takkies gerangskik en die bas is silwer of soms bruinerig.
Die boom se FSA-nommer is 474.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Verspreiding Die spesie is inheems in Angola, Botswana, Djiboeti, Eritrea, Ethiopië, Jemen, Malawi, Mosambiek, Namibië, Oman, Sokotra, Somalië, Soedan, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Sterculia Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Djiboeti Kategorie:Flora van Eritrea Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Jemen Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Oman Kategorie:Flora van Sokotra Kategorie:Flora van Somalië Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe