Protium is 'n isotoop van waterstof wat slegs een nukleoon bevat - 1 proton en geen neutrone. Sy kern word die proton genoem. Dit word ook soos volg geskryf: H of slegs 1H.

Suiwer protiumgas word dikwels eenvoudig as geskryf of as . Dit kom in twee vorms voor orto- en para-waterstof wat in die kernspins van die twee protone verskil.

Die relatiewe aanwesigheid van protium in waterstof is baie hoog en daar word gewoonlik net van waterstof gepraat. Die term protium word min gebruik behalwe as mens die verskil met deuterium wil benadruk.

Verwysings

Kyk ook Waterstof Deuterium (H) Tritium (H)

Kategorie:Isotope van waterstof