Die Kamassie (Gonioma kamassi) is 'n klein boom wat onder die kruin van die afrikabergwoud vanaf Knysna tot by Durban en ook plek-plek in die Lebomboberge voorkom. Die blare is meesal in kranse van vier gerangskik en is smal, ellipties en glansend.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bron Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013

Kategorie:Bome van Afrika