Die Grootnoemnoem (Carissa macrocarpa) is 'n doringagtige struik of klein boompie met Y-vormige dorings wat tot 45 mm lank kan wees. Die boom se vrugte word rooi tot pers wanneer hulle ryp is en kom voor vanaf Mosselbaai noordwaarts tot by die suide van Mosambiek. Die spesie kom ook in die Demokratiese Republiek die Kongo, Kenia, Mosambiek, Zambië en Zimbabwe voor.
Die boom se FSA-nommer is 640.3.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Fotogalery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne
Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Carissa Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe