Erna Solberg (* 24 Februarie 1961 in Bergen, Hordaland) is 'n Noorse politikus. Sy dien sedert 2004 as voorsitter van die konserwatiewe Høyre-party en sedert 16 Oktober 2013 as Eerste Minister van Noorweë.
Eksterne skakels www.regjeringen.no: Kantoor van die Eerste Minister
Kategorie:Eerste Ministers van Noorweë Kategorie:Ministers Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Lewende mense