Pierre Messmer (20 Maart 1916 - 29 Augustus 2007) was 'n Franse politikus, 'n oudsoldaat van die Vrye Franse Magte (Forces françaises libres) wat aan die Slag van Bir Hakeim deelgeneem het. Hy het later eerste minister van Frankryk geword (1972-1974).
Kategorie:Eerste Ministers van Frankryk Kategorie:Franse burgemeesters Kategorie:Franse in die Tweede Wêreldoorlog Kategorie:Franse militariste Kategorie:Franse ministers Kategorie:Kolonels Kategorie:Ministers van Justisie Kategorie:Ministers van Verdediging Kategorie:Geboortes in 1916 Kategorie:Sterftes in 2007