Die stekelkophelmlaksman (Prionops scopifrons) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël in laagland- en oerwerwoud. Hulle kom in groepies van 4 -12 voor en sluit soms by die swarthelmlaksmanne aan. Die voël is 18 cm groot en weeg 30 gram. In Engels staan die voël bekend as die Chestnut-fronted helmetshrike.
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Kategorie:Laksmanne Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin