Leratswana is 'n hoofsaaklik swart dorpie in die Oos-Vrystaat wat digby Arlington geleë is, 'n spoorverbinding tussen Kroonstad en die KwaZulu-Natalse spoorlyne.

Sien ook Arlington, Vrystaat Lys van dorpe in Suid-Afrika

Kategorie:Nedersettings in die Vrystaat