John Quincy Adams (11 Julie 1767 – 23 Februarie 1848) was die sesde President van die Verenigde State (1825–1829). Sy vader was John Adams, die tweede President van die Verenigde State. Hy was die eerste Amerikaanse president wat die seun van 'n president was. Verskeie stede in na hom vernoem, onder andere Quincy in Illinois.
Adams is op 23 Februarie 1848, op 80-jarige ouderdom, aan breinbloeding oorlede.
Kategorie:Presidente van die Verenigde State Kategorie:Amerikaanse ministers Kategorie:Ministers van Buitelandse Sake Kategorie:Geboortes in 1767 Kategorie:Sterftes in 1848