Agapornithinae is 'n subfamilie van papegaaie. Die subfamilie word in drie genera onderverdeel.Joseph, L. et al, 2012: A revised nomenclature and classification for family-group taxa of parrots (Psittaciformes). ISSN 1175-5326, 3205: 26–40. Voorskou

Genera Agapornis (dwergpapegaaie) Loriculus (hangpapegaaie) Guaiabero (Bolbopsittacus lunulatus)

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Kategorie:Papegaaie en parkiete