Psittaculidae is 'n familie van papegaaie. Die familie word in vyf subfamilies onderverdeel.Joseph, L. et al, 2012: A revised nomenclature and classification for family-group taxa of parrots (Psittaciformes). ISSN 1175-5326, 3205: 26–40. Voorskou
Subfamilies Platycercinae Psittacellinae Loriinae Agapornithinae Psittaculinae
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Papegaaie en parkiete