Die vlag van die Pitcairneilande, ’n Britse oorsese gebied is op 2 April 1984 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n blou Britse vaandel met die wapen van die eiland op die wapperkant.

Geskiedenis Hoewel die Pitcairneilande sedert Desember 1970 ’n onafhanklik beheerde grondgebied is, het hulle toe nog nie ’n vlag gehad nie. In Desember 1980 het die Eilandsraad van Pitcairn ’n vlagontwerp aanvaar vir hul toekomstige vlag. Die vlag is op 2 April 1984 amptelik deur koningin Elizabeth II erken en is vir die eerste keer in Mei van daardie jaar op die eilande vertoon.

Ander vlae

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Pitcairn by Flags of the World.

Kategorie:Pitcairneilande Pitcairneilande