Druskininkai 280px Kaart Wapen 170px|center 50px|center Vlag 50px|center Land  Etnografiese gewes Dzūkija Munisipaliteit Druskininkų savivaldybė Koördinate (sien skakels) 51° 1' N, 23° 58' O Stigting (eerste verwysing) 1635 Stadstatus 1837 Oppervlakte:    - Totaal (stad) 24 vk km  - Totaal (munisipaliteit) 453,9 vk km  Hoogte bo seevlak 110 m Bevolking:    - Totaal (stad 2010) 16 107  - Totaal (munisipaliteit 2010) 24 861  - Bevolkingsdigtheid (stad) 671/vk km  - Bevolkingsdigtheid (munisipaliteit) 55/vk km Tydsone EET (UTC +2)  - Somertyd EEST (UTC +3) Klimaat    - Tipe Kontinentaal-gematig  - Gemiddelde jaarlikse temperatuur -°C  - Gem. temp. Januarie/Julie - / - °C  - Gemiddelde jaarlikse neerslae - mm Direkteur van administrasie Vilma Jurgelevičienė Poskode 66119 Skakel (+370) 313 Amptelike Webwerf www.druskininkai.lt/ Druskininkai [ˈd̪rʊs̪ʲkʲɪn̪ʲɪŋkɐɪ] is die grootste en bekendste mineraalbad- en ontspanningsoord van Litaue en die administratiewe sentrum van die gelyknamige munisipaliteit, Druskininkų savivaldybė. Die stad, wat aan die Nemunasrivier in die suide van die land naby die grens met Pole en Wit-Rusland geleë is, het sy vars en gesonde lug aan sy ligging temidde van 'n uitgestrekte bosgebied te danke, maar dit was hoofsaaklik sy natrium-kalsium-chloried-mineraalwaterbronne wat van Druskininkai reeds in die 19de eeu 'n gewilde badoord gemaak het. Die mineraalwater word sowel vir natuurlike gesondheidsbehandelings asook as drinkwater gebruik. 'n Plaaslike onderneming, UAB Druskininkų Rasa, vervaardig gebottelde mineraalwater.

Skakels Koördinate:

Kategorie:Munisipaliteite in Litaue Kategorie:Nedersettings in Litaue