duimnael|links|upright|William Edmond Logan Mount Logan is 'n berg in Noord-Amerika wat in die Kanadese gebied Yukon geleë is. Met 'n hoogte van 5 956 meter is dit die tweede hoogste berg in die Rotsgebergte en Noord-Amerika ná die Mount McKinley en die hoogste berg van Kanada. Die Mount Logan is in 1890 ontdek en in 1891 ná die bekende geoloog William Edmond Logan vernoem.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Berge van Kanada Kategorie:Rotsgebergte Kategorie:Yukon