Dewald Potgieter (gebore in Port Elizabeth op 22 Februarie 1987) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in Superrugby op flank speel.
Eksterne skakels op SARugby From TheBulls itsrugby.co.uk profiel
Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Afrikaners