Lionel Mapoe (gebore in Port Elizabeth op 13 Julie 1988) is 'n rugbyspeler wat vir die Goue Leeus in die Curriebeker en die in Superrugby op vleuel speel.
Eksterne skakels
Lionel Mapoe by itsrugby.co.uk
Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Cheetahs rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lions rugbyspelers Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Springbokrugbyspelers