Breedsnekpas of Maanhaarrandpas is 'n bergpas in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Dit is in die Magaliesberg Natuurgebied langs 'n ongenommerde sekondêre pad tussen die dorpe Magaliesburg en Marikana geleë. Die pas bied 'n pragtige uitsig oor die gebied en kan deur 4x4-bestuurders met gradering 'beginner' of 'intermediêr' aangedurf word. Die pas is ook gewild onder die bergfietsryers van Gauteng.

Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Verwysings

Eksterne skakels Youtube: Riding Breedt's Nek Pass on Adventure bikes with Friends - 2019

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Noordwes