duimnael|300px|Termometer met die temperatuur in Fahrenheit op die buiterand en in Celsius daarbinne. duimnael|350px|

Fahrenheit (meer presies, grade Fahrenheit) is 'n eenheid vir die meet van temperatuur. Grade Fahrenheit word afgekort as °F. Om grade Fahrenheit na grade Celsius om te skakel, gebruik die formule: °C = 5/9 x (°F − 32).

Vergelyking met Celsius en Kelvin + Vergelyking met Celsius en Kelvin Beskrywing Kelvin Celsius Fahrenheit Rankine Absolute nul 0.00 −273.15 −459.67 0Vriespunt van water (by standaarddruk) 273.15 0.00 32.00 491.67 Gemiddelde temperatuur van die Aarde se oppervlak 288 15 59 518.67 Gemiddelde temperatuur van die menslike liggaam 310 37 98 557.67Kookpunt van water (by standaarddruk) 373.1339 99.9839 211.97102 671.64

Verwysings

Sien ook Celsius Kelvin Britse en Amerikaanse maateenhede

Kategorie:Temperatuur-eenhede