duimnael|Die Karakallou-klooster aan die begin van die 20ste eeu.

Die Karakallou-klooster (Grieks: Μονή Καρακάλλου) is ’n Oosters-Ortodokse klooster in die suidoostelike deel van Berg Athos in Griekeland. Dit is 11de in rang van die skiereiland se kloosters. Daar is tans sowat 50 monnike.

Die klooster is die 11de eeu gestig. In die 13de eeu het dit verlate geraak weens die bedrywighede van rowers en Kruisvaarders. Dit is in die 16de eeu herbou.

Die biblioteek bevat 330 manuskripte en sowat 3 000 gedrukte boeke.

Sien ook Berg Athos

Eksterne skakels Ikone van Karakallou – amptelike webtuiste Karakallou op Berg Athos se webtuiste Griekse departement van kultuur: Karakallou 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Berg Athos