Trevor Nyakane (* 4 Mei 1989, Bosbokrand) is ’n rugbyspeler wat as stut vir die in die opvolger van die Superrugbykompetisie speel.
Nyakane het in 2006 en 2007 vir Limpopo se Cravenweekspan gespeel en is in 2007 gekies vir die SA Skole Akademiespan. Hy het die Vrystaat Cheetahs in 2008 (o/19) en 2009–2010 (o/21) op jeugvlak verteenwoordig en van 2010 tot 2014 in die Vodacombekerreeks. Hy het in 2011 as leenspeler vir die Griffons in die Curriebeker se Eerste Afdeling gespeel en het sy buiging in 2012 in Superrugby vir die gemaak.
Nyakane het op 8 Junie 2013 in Durban sy debuut vir die Springbokke gemaak in 'n toets teen Italië. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2015, 2019 en 2023.
Eksterne skakels
Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Cheetahs rugbyspelers Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense