Die Tsolwana-natuurreservaat is geleë in die Oos-Kaap en is 8 500 hektaar groot. Dit is geleë aan die noorderhange van die Winterberge en op die rand van die Karoo. Die Swart-Keirivier vorm die suidwestelike grens van die reservaat. Die grootste gedeelte van die reservaat bestaan uit grasvlaktes.

Die reservaat beskik oor 'n klompie vrylopende wildsoorte.

Galery

Bronne

Kategorie:Bewaringsgebiede in Suid-Afrika Kategorie:Natuurreservate in die Oos-Kaap