duimnael|400px|Dafni vanaf die see gesien.
Dafni (Grieks: Δάφνη) is ’n klein nedersetting op Berg Athos in Griekeland. Dit is aan die suidkus van die skiereiland geleë. Dit dien veral as hawe vir mense wat die kloosterstaat besoek. Volgens die 2001-konsensus was daar toe 38 inwoners.
Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Berg Athos